FANDOM

2,054,160 Pages

StarIconGreen
LangIcon
Die Mamba

This song is by Piet Botha, features Jack Hammer and appears on the album Die Mamba (2003).

Hulle roep my Die Mamba
Die hele kontinent behoort aan my
En ek beweeg
Maar ek hou nie baie van die woestyn
Want daar is nie jong bokkies
Bokkies om te byt...
Jong bokkies
Bokkies om te byt

Hulle roep my Die Mamba
Jy sal die vrees sien in hulle oge
Hulle roep my die mamba
By die hoor van my naam begin hulle bewe
En as jy by my pad loop staan
Dan kom die bliksem ek belowe
Jong bokkies...Bokies om te byt

Hulle roep my Die Mamba
En ekke looi die kitaar
Op die lang pad gebore
En toe net sommer net daar laat staan

Ek en my vriend adder loop by die nag
Al daai heerlike diertjies wat wag
Jong bokkies...Bokkies om te byt
En dan se hulle: "Hey, hey, hey, My mamba baby
Hey, hey, hey, My mamba baby"

Hulle roep my Die Mamba
Hulle roep my Die Mamba

Jong bokkies
Bokkies om te byt
Jong bokkies
Bokkies om te byt

External links

Community content is available under Copyright unless otherwise noted.