FANDOM

2,054,148 Pages

StarIconGreen
LangIcon
My Blinde Hart

This song is by Jim Reeves and appears on the album Jy Is My Liefling (1963) and on the compilation album Welcome to My World (1996).

My blinde hart wil een ding nimmer weet nie
dat ek vir jou nooit regtig kon vertrou
My blinde hart sal jou nooit kan vergeet nie
tog het jy me harteloos verlei

'n Duisend mooi beloftes het nooit gehou nie
maar geduldig bly ek in my uur van smart
My dwaasheid eis dat ek jou nooit meer moet wantrou nie
daarom leef jou beeld weer in my blinde hart

External links

Community content is available under Copyright unless otherwise noted.